Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tegnuus
Huawei steek Apple verby, maar...
Huawei is besig om wêreldwyd veld te wen. Foto: Chris Ratcliffe, Bloomberg

Die Chinese vervaardiger Huawei het volgens die marknavorser IDC vir die eerste keer Apple verbygesteek met die verkope van slimfone.

Dit beteken Huawei is nou die wêreld se tweede grootste verkoper van slimfone, ná Samsung.

Handelaars wêreldwyd het oor die laaste drie maande 342 miljoen selfone verkoop, 1,8% minder as ’n jaar gelede.

54 miljoen daarvan was Huawei-toestelle, terwyl 41,3 miljoen iPhones was.

Samsung is steeds verreweg die markleier met 73 miljoen selfone wat in dié tyd van die hand gesit is.

Meer oor:  Samsung  |  Apple  |  Huawei  |  Idc  |  Slimfone  |  Tegnologie  |  Selfone
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.