Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tegnuus
Krakers slaan toe op Duitse politici
Angela Merkel
Angela Merkel, kanselier van Duitsland. Foto: Getty Images

Kuberkrakers het vertroulike inligting van dr. Angela Merkel, die Duitse staatshoof, en honderde ander politici en bekendes in Duitsland uitgereik. Dit word as die grootste datastorting nóg in die land beskryf.

Die inligting sluit ID-foto’s, foonnommers en die geskiedenis van private gesprekke in. Dit is oor die afgelope weke deur ’n Twitter-rekening met sowat 17 000 volgelinge gelek.

Die Berlynse uitsaaier RBB het Vrydag eerste oor die datastorting berig.

Die Duitse intelligensiediens kon nog nie vir kommentaar bereik word nie. – Bloomberg

Meer oor:  Angela Merkel  |  Duitsland  |  Tegnologie  |  Kuberkrakers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.