Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tegnuus
Russe kap terug ná krakery

Die FBI ondersoek sowat 100 verskillende soorte gysel­ware, waarvan baie na mense in Rusland nagespoor kan word, sê Christopher Wray, FBI-direkteur. Volgens hom word dié soorte sagteware vir veelvuldige aanvalle in die VSA gebruik.

Kuberkrakers werk hoofsaaklik uit Rusland uit, meen die FBI. Foto: Reuters

Die Kremlin het Vrydag gesê Wray se opmerking dat Rusland ’n toevlugsoord vir kuberkrakers is, is “emosioneel”.

Wray se opmerkings volg enkele dae nadat ’n kuberaanval die grootste vleisverwerkingsonderneming ter wêreld, die Brasiliaans-gesetelde JBS SA, se Noord-Amerikaanse en Australiese bedrywighede grootliks ontwrig het. Die FBI het die skuld daarvoor op REvil gepak. Dié Russiessprekende bende het al van die grootste lospryse vir sulke aanvalle geëis. Inligting oor sulke ondersoeke sal nou deur ’n taakmag in Washington gekoördineer word.Reuters, AP, Techcrunch.com

Meer oor:  Fbi  |  Rusland  |  Kuberaanval  |  Kuberkrakers  |  Ondersoek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.