Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tegnuus
Takealot maan oor vals belofte van ‘pryse’

Takealot waarsku verbruikers teen ’n kennisgewing wat die ronde doen waarvolgens verbruikers “pryse kan wen”, insluitend nuwe slimfone.

Takealot maan Dinsdag op Twitter dat verbruikers nie op die kennisgewing moet reageer nie. Dit is op ’n vals “Takealot”-webblad gepubliseer.

Takealot vra ook dat as klante enige verdagte kommunikasie teëkom, hulle Takealot kontak om die kommunikasie te bevestig.

Dit is nie die eerste keer dat so ’n kennisgewing die ronde doen nie. Verbruikers word gemaan om altyd handelsname se sosialemedia-rekeninge na te gaan vir meer inligting.

Meer oor:  Takealot  |  Tegnologie  |  Bedrog  |  E-Handel
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.