Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Landbou
Voëlgriep tref VSA se pluimveebedryf

Die ergste uitbreking van voëlgriep nóg het die VSA se pluimveebedryf getref. 

Meer as 44 miljoen hoenders, kalkoene en ander voëls is sedert Desember verlede jaar van kant gemaak om die epidemie te probeer stuit. 

Dit is nie dieselfde virus as die een wat in Asië ook na mense oordraagbaar was nie. 

Trekvoëls is glo verantwoordelik vir die verspreiding van die virus in die VSA wat tot dusver in 16 deelstate aangemeld is. 

Navorsers probeer nog vasstel hoe dit na pluimveeplase versprei het. 

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.