Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Landbou
Dan Kriek nuwe president van Agri SA
Dan KriekFoto: Sarel van der Walt

Dan Kriek, van die Vrystaat, is Donderdagmiddag eenparig as die nuwe president van die landbou-organisasie Agri SA aangewys.

Kriek (48), wat ook die president van Vrystaat Landbou is, neem die leisels by Johannes Möller (61), van die Noord-Kaap, wat die afgelope nege jaar in dié pos gedien het.

Möller was nie weer beskikbaar om verkies te word nie.

Meer oor:  Dan Kriek  |  Agri Sa  |  Nuwe President
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.