Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Landbou
Landbouflits: Nuwe wol-en-tekstielhoof
Wolf Edmayr, die besturende direkteur van BKB, is verlede maand in Venesië as die nuwe president van die Internasionale Wol-en-Tekstiel-organisasie verkies. Volgens BKB is dit die eerste keer dat hierdie groot eer ’n Suid-Afrikaner te beurt val. Edmayr het aan die Grey-kollege op Bloemfontein gematrikuleer, waarna hy homself as ’n geoktrooieerde rekenmeester by Deloitte & Touche in Johannesburg bekwaam het. Hy het in 2004 by die BKB-groep aangesluit.Foto: VERSKAF
Meer oor:  Bkb  |  Nuwe President  |  Wolbedryf  |  Landbou
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.