Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
Amsa kry nuwe finansiële hoof
'n Werker by 'n hoogoond van 'n staalaanleg van ArcelorMittal. Foto: Martin Divisek, Bloomberg

ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) het aangekondig Desmond Maharaj is as sy finansiële hoof aangestel.

Hy het ’n meestersgraad in finansies en is ’n geoktrooieerde rekenmeester wat by die Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters geregistreer is.

Hy het 22 jaar ervaring, waarvan 17 jaar op topbestuurvlak in finansies en algemene bestuur.

Gerhard van Zyl, wat as finansiële hoof waargeneem het, sal uittree uit dié pos.

Meer oor:  Amsa  |  Arcelormittal  |  Staalbedryf  |  Finansiële Hoof
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.