Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
Aspen verduidelik, maar aandeel daal 8%
Stephen Saad, uitvoerende hoof van Aspen, voorheen by die inhuldiging van Aspen se aanleg in Port Elizabeth. Foto: Lulama Zenzile

Die medisynemaker Aspen het nie daarin geslaag om beleggers se gemoedere te kalmeer nie en sy aandeelprys het Woensdag laatmiddag met nog 8% gedaal.

Aspen se waarde was teen Dinsdag reeds ’n derde minder as voor hy verlede Donderdag sy jaarstate uitgereik het.

Aspen het Woensdagoggend vure probeer doodslaan toe hy ’n vrywillige verklaring uitgereik in reaksie op talle navrae van beleggers oor sy jaarstate en die skerp val in sy aandeelprys.

Lees ook: Aspen verduidelik verskil tussen sy skuld, waarborge

Verlede Woensdag – voor die bekendmaking van sy resultate – het sy aandeelprys op R272,50 gesluit.

Meer oor:  Aspen  |  Aandeelprys
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.