Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
Beter 2de helfte verlig Capitec se daling in wins

Capitec Bank verwag dat sy wins per aandeel met tussen 27% en 31% kan daal vir die boekjaar tot einde Februarie.

Na verwagting gaan die kernwins per aandeel met tussen 25% en 29% daal.

Die daling vir die boekjaar kom ná die skerp daling in sy kernwins per aandeel in die eerste helfte met 78%.

Sy kernwins het in die laaste halfjaar stewig gestyg nadat die inperking verslap en die ekonomie verder geopen is.

Sy aandeelprys het Maandag aanvanklik nadat die handelsoorsig uitgereik is met 3% gestyg, maar dit was van korte duur. Die aandeelprys het uiteindelik net 0,5% hoër vir die dag op R1 342 gesluit.

Die bank reik sy resultate op 13 April uit.

Capitec gaan, soos alle ander banke, ’n skerp daling in sy wins weergee in sy syfers vir 2020.
Meer oor:  Capitec  |  Bankbedryf  |  Covid-19  |  Inperkings  |  Lenings  |  Staat Van Inperking  |  Krediet  |  Koronavirus  |  Banke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.