Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
Cas Coovadia nou baas by Busa
Cas CoovadiaFoto: Herman Verwey

Cas Coovadia is as die permanente uitvoerende hoof van Business Unity SA (Busa) aangestel.

Die maatskappy sê Sondag in ’n verklaring sy aanstelling kom nadat hy reeds sedert Julie 2019 in dié pos waargeneem het.

Coovadia was voorheen die besturende direkteur van die Bankvereniging van Suid-Afrika (Basa). Hy het ná 15 jaar diens by Basa afgetree en Bongiwe Kunene is in sy plek aangestel.

Basa sê in ’n verklaring op sy webtuiste dat Kunene voorheen aan Standard Bank se afdeling vir persoonlike en sakebankdienste verbonde was. Sy het ook voorheen by die tesourie gewerk.

Albei se aanstellings is van 1 April af.

Meer oor:  Business Unity Sa  |  Basa  |  Busa  |  Bongiwe Kunene  |  Cas Coovadia
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.