Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
Dié 14 munisipaliteite het geld by VBS belê

Die omstrede onderlinge bank VBS is opnuut in die nuus ná die uitreiking van 'n verdoemende verslag daaroor deur die Reserwebank. 

Dis alombekend dat verskeie munisipaliteite tussen 2013 en 2018 geld by VBS belê het. 

Lees ook: Verslag wys hoe VBS Mutual bank geplunder is

Teen 30 April 2018 het 14 munisipaliteit nog meer as R1,2 miljard by die VBS Mutual Bank belê gehad - R1 229 840 197, om presies te wees.

Dit is, in die volgorde van meeste tot minste:

  • Fetakgomo- Groter Tubatse- munisipaliteit: R245 146 632
  • Groter Giyani- munisipaliteit: R161 666 561
  • Lepelle Nkumpi- munisipaliteit: R154 909 101
  • Limpopo- munisipaliteit: R122 410 521
  • Dr. Ruth S Mompati-munisipaliteit: R101 809 221
  • Mafikeng-munisipaliteit: R84 975 493
  • Ephraim Mogale- munisipaliteit: R84 709 134
  • Wesrand-distriksmunisipaliteit: R77 374 602
  • Makhado-munisipaliteit: R62 734 416
  • Moretele-munisipaliteit: R51 562 568
  • Merafong-munisipaliteit: R51 005 929
  • Madibeng- munisipaliteit: R31 483 008
  • Elias Motsoaledi- munisipaliteit: R55 986
  • Vhembe-munisipaliteit: -R2 977 (die bedrag is negatief weens koste wat verhaal moet word)
Meer oor:  Vbs  |  Vbs Mutual Bank  |  Reserwebank  |  Bankbedryf  |  Ondersoek  |  Staatskaping  |  Bedrog
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.