Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
KYK: Maynier vra Jooste of hy 'n psigopaat is

In een van die meer bisarre oomblikke tydens Markus Jooste se verskyning Woensdag voor die parlementêre komitee oor finansies, het die DA se David Maynier hom gevra of hy 'n psigopaat is.

Jooste het in Desember per SMS bedank en het in sy boodskap aan kollegas verwys na "groot foute" wat hy gemaak het. Maynier wou weet na watter foute Jooste verwys. 

Maynier wou ook by Jooste kommentaar kry oor 'n voormalige vriend wat glo na Jooste verwys het as 'n "f*cking psycopath". 

In reaksie het Jooste gesê hy kan nie reageer op die aantygings dat hy 'n psigopaat is nie. 

Meer oor:  Steinhoff  |  Markus Jooste  |  David Maynier  |  Steinhoff-Skandaal  |  Bedrog
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.