Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
Kyk: So het SAL se geldsake versleg

Die meegaande grafiek opgestel deur die Solidariteit Navorsingsinstituut uit inligting uit die Suid-Afrikaanse Lugdiens se jaarlikse finansiële state wys die kommerwekkende tendens van die lugdiens se kontantvloei.

Dit wys die lugdiens het van 2006 tot 2017 'n netto vrye kontant uitvloei van R15,6 miljard gehad. Dit beteken daar het R15,6 miljard meer geld uit die onderneming gevloei as wat ingevloei het, wat duidelik nie volhoubaar is nie.

Meer oor:  Solidariteit  |  Suid-Afrikaanse Lugdiens  |  Vervoer  |  Lugdiens  |  Lugvaart
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.