Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
LEES SELF: Verklaring oor Steinhoff-ondersoek

Hier is die verklaring van 11 bladsye wat die inhoud van PwC se forensiese ondersoek na Steinhoff saamvat.

Die verklaring identifiseer nie die mense wat bes moontlik die onreëlmatige transaksies gepleeg het nie, maar sinspeel op wie dit kan wees. 

Lees ook: Markus Jooste vermy ondersoekers al 14 maande

Meer oor:  Steinhoff  |  Pwc  |  Markus Jooste  |  Winkelgroepe  |  Meubelhandel  |  Bedrog  |  Kleinhandel  |  Kleinhandelaars
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.