Peter Moyo en Old Mutual se verhouding het onherroeplik verbrokkel in wat baie meen ’n eerste in die Suid-Afrikaanse korporatiewe geskiedenis is. Maar hoe het dinge só agteruit geboer?

Peter Moyo, onwettig afgedankte uitvoerende hoof van Old Mutual, en Trevor Manuel, voorsitter van die maatskappy. Foto: Grafika24
Die grafika hier onder plaas die gebeure van die afgelope vyf maande in ’n tydlyn. Met al die heen en weer tussen Moyo en Old Mutual, help die chronologie van gebeure ietwat om meer sin van dié penarie te maak.