Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
Oudhoof van Famous Brands in hospitaal
Kevin Hedderwick, uitvoerende hoof van Famous Brands.

Kevin Hedderwick, wat in Februarie 2016 afgetree het as uitvoerende hoof van Famous Brands, moet ’n rug- en knie-operasie ondergaan.

Die drankgroep Distell het Woensdag in ’n Sens-verklaring bekend gemaak dat Hedderwick as nie-uitvoerende direkteur bedank het omdat hy ses maande lank buite aksie sal wees. Daar word nie gesê waarom die “onbeplande” operasies nodig is nie.

Hedderwick was 16 jaar lank by Famous Brands, onder meer as hoof van Steers en twee jaar as uitvoerende hoof van die groep. Famous Brands sluit ook Debonairs, Mugg & Bean, Wimpy, Tashas, House of Coffees en Fego Cafe in.

Distell bedank Hedderwick vir sy bydrae tot die maatskappy en wens hom ’n spoedige herstel toe

Meer oor:  Steers  |  Wimpy  |  Famous Brands  |  Distell  |  Drank  |  Restaurante  |  Kitskos
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.