Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
Oudhoof van Pepkor nié op Shoprite se direksie

’n Vrugtelose poging is Maandag aangewend om op ’n ongewone wyse ’n direkteur op die Shoprite-groep se direksie te kry.

Jan le Roux, eienaar van die Le Roux-groep. Foto: Samantha van den Berg

Meer as 80% van aandeelhouers op Shoprite se jaarvergadering het teen Jan le Roux se aanstelling gestem en net 16% vir hom. Hy is dus nie verkies nie.

Dit beteken Christo Wiese, voorsitter, het waarskynlik ook teen hom gestem.

Wiese wou nie kommentaar lewer op hoe hy gestem het nie.

Die maatskappy het beloof hy sal aandui hoe die spesiale aandele in die maatskappy gestem is.

Wiese besit aandele met spesiale stemreg. Hy het altesaam sowat 40% se stemreg.

Meer oor:  Shoprite  |  Checkers  |  Shane Watkins  |  Jan Le Roux  |  Christo Wiese  |  Kleinhandel  |  Winkelgroepe  |  Kleinhandelaars
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.