Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
Pioneer se jaarvergadering van die baan

Pioneer Foods het sy jaarvergadering gekanselleer omdat die verkryging van dié kosvervaardiger deur PepsiCo binnekort deurgevoer word.

Pioneer, wat onder meer Bokomo, Sasko, Ceres en Marmite vervaardig, sou sy jaarvergadering op 27 Maart gehou het.

Die verkryging van Pioneer deur Simba, die Suid-Afrikaanse filiaal van PepsiCo, word egter op 23 Maart van krag nadat dit verlede week deur die Mededingingstribunaal goedgekeur is.

Simba bekom ál Pioneer se aandele en Pioneer denoteer.

Sasko behoort aan Pioneer Foods, wat binnekort aan die Amerikaanse kosreus PepsiCo behoort.
Meer oor:  Pepsico  |  Pioneer Foods  |  Kos  |  Verkrygings  |  Kosvervaardigers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.