Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
Steinhoff kry grootste boete nog in SA

Die vals en misleidende finansiële inligting wat Steinhoff die afgelope jare aan beleggers verskaf het, het hom die eerste boete op die hals gehaal.

Die Gedragsowerheid van die Finansiële Sektor (FSCA) het in ’n verklaring gesê Steinhoff is met R1,5 miljard beboet vir die vals en misleidende inligting wat aan beleggers verskaf is.

’n Deel van die boete word egter vergeef en hy gaan net R53 miljoen betaal.

Meer inligting volg. 

Meer oor:  Steinhoff  |  Fsca  |  Bedrof  |  Boete  |  Meubelhandel
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.