Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Maatskappye
Steinhoff wil nóg eiendom verkoop

Steinhoff International wil verskeie eiendomme in Europa vir 400 miljoen verkoop om kontant in te samel om sy skuld te herstruktureer, volgens bronne.

Steinhoff se hoofkantoor in Stellenbosch.

Die groep het Eastdil Secured aangestel om hom te adviseur oor die verkoop van kantore, pakhuise en fabrieke in Brittanje, Duitsland, Pole en Hongarye, het bronne met kennis oor die aangeleentheid gesê.

Hulle wil anoniem bly omdat dit nog nie openbaar gemaak is nie.

Verteenwoordigers van Steinhoff en Eastdil wou nie kommentaar lewer nie.

Steinhoff is in die moeilikheid sedert Desember 2017 nadat hy nie sy jaarresultate kon uitreik nie weens beweerde ongerymdhede met sy boeke en toe sy uitvoerende hoof Markus Jooste terselfdertyd skielik bedank het.

Die groep het destyds honderde miljoene euro se skuldbriewe uitgereik.

Sy aandele is tans feitlik waardeloos. – Bloomberg

Meer oor:  Steinhoff  |  Kleinhandel  |  Winkelgroepe  |  Kleinhandelaars
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.