Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar

iTrade met ’n Miljoen-uitdaging

Netwerk24 en Sanlam iTrade bied aan die iTrade met ’n Miljoen-uitdaging! Ons gee jou ’n virtuele R1 miljoen waarmee jy op die JSE en die Dow Jones kan woeker. Die wenner stap weg met R25 000. Die kompetisie duur van 3 September tot 30 November 2018, maar jy kan jou nou reeds registreer en oefen.

iTrade met 'n Miljoen 01 November 2018 07:30

Die laaste maand het aangebreek vir Sanlam iTrade en Netwerk24 se virtuele verhandelingskompetisie. Hier is wat jy moet weet.

iTrade met 'n Miljoen 10 Oktober 2018 14:57

Die voorlopers in die iTrade met ’n Miljoen-uitdaging spog nou al met wins van meer as R700 000, maar dis ook min of meer hoeveel van my virtuele R1 miljoen ek al verloor het.

iTrade met 'n Miljoen 25 September 2018 17:53
iTrade met 'n Miljoen 24 September 2018 13:53

Speel jy saam in die iTrade met ’n Miljoen-uitdaging? Dalk kan jy vir Hanlie Stadler, ons sakeredakteur, ’n paar wenke gee, want sy is boer agteruit.

iTrade met 'n Miljoen 03 September 2018 13:04
iTrade met 'n Miljoen 03 September 2018 08:09
iTrade met 'n Miljoen 24 September 2018 11:16

’n Hele paar deelnemers aan die iTrade met ’n Miljoen-uitdaging gaan dié week slegte nuus ontvang omdat hulle nie die reëls van die kompetisie gelees het nie. Moenie dat dit met jou gebeur nie!

iTrade met 'n Miljoen 17 September 2018 09:41
iTrade met 'n Miljoen 11 September 2018 05:00
iTrade met 'n Miljoen 13 Augustus 2018 14:16
iTrade met 'n Miljoen 13 Augustus 2018 14:16
iTrade met 'n Miljoen 13 Augustus 2018 14:16
iTrade met 'n Miljoen 13 Augustus 2018 14:16
Laai Meer

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.