Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
iTrade met 'n Miljoen
Onthou, jy mag net dié aandele koop

Die iTrade met ’n Miljoen-uitdaging is hier! Hoewel jy vir eers net kan registreer en oefen op Sanlam iTrade se virtuele nabootsplatform, is dit min dae voordat die uitdaging op 3 September amptelik begin.

Microsoft is een van die tegnologiemaatskappye waarin jy mag belê as jy aan die iTrade met ’n Miljoen-uitdaging deelneem. Foto: Reuters

Die uitdaging gee jou ’n virtuele R1 miljoen om aandele te koop en te verkoop, en jy kan verskilkontrakte (contracts for difference, CFD’s) ook aangaan en só selfs meer geld maak.

Dis egter belangrik dat jy nie net enige aandeel koop nie - slegs die lys van 70 aandele hieronder is deel van die uitdaging. Dit is die 40 aandele in die JSE se top-40-indeks en die 30 maatskappye in die Dow Jones 30-nywerheidsindeks. Hou dié lys byderhand wanneer jy speel.

Let ook daarop dat ons die lys vir die duur van die uitdaging onveranderd hou selfs indien die samestelling van die indekse in dié tyd sou verander.

Baie belangrike aanpassing: Op die JSE-lys het Barclays Africa weggeval en dis vervang deur Absa (ABG). Old Mutual se aandeelkode het verander van OML na OMU.

  

Watter aandele op die JSE verhandel mag word

              

  • Absa (ABG)
  • Anglo American (AGL)
  • Anglogold Ashanti (ANG)
  • Aspen Pharmacare (APN)
  • Bidcorp (BID)
  • BHP (BIL)
  • British American Tobacco (BTI)
  • Bidvest (BVT)
  • Capitec (CPI)
  • Discovery (DSY)
  • FirstRand (FSR)
  • Gold Fields (GFI)
  • Growthpoint Properties (GRT)
  • Investec (INL)
  • Imperial (IPL)
  • Life Healthcare (LHC)
  • Mediclinic International (MEI)
  • Mondi (MND)
  • Mr Price Group (MRP)
  • MTN (MTN)
  • Nedbank Group (NED)
  • Naspers (NPN)
  • Nepi Rockcastle (NRP)
  • Old Mutual (OMU)
  • Redefine Properties (RDF)
  • Remgro (REM)
  • Richemont (CFR)
  • RMB Holdings (RMH)
  • Reinet Investments (RNI)
  • Sappi (SAP)
  • Standard Bank Group (SBK)
  • Shoprite (SHP)
  • Sanlam (SLM)
  • Sasol (SOL)
  • Spar (SPP)
  • Tiger Brands (TBS)
  • The Foschini Group (TFG)
  • Truworths (TRU)
  • Vodacom Group (VOD)
  • Woolworths (WHL)

  

Watter aandele op die Dow Jones verhandel mag word  

  

  • 3M (MMM)
  • Amercian Express (AXP)
  • Apple (AAPL)
  • Boeing (BA)
  • Caterpillar (CAT)
  • Chevron (CVX)
  • Cisco Systems (CSCO)
  • Coca-Cola (KO)
  • DowDuPont (DWDP)
  • ExxonMobil (XOM)
  • General Electric (GE)
  • Goldman Sachs (GS)
  • IBM (IBM)
  • Intel (INTC)
  • Johnson & Johnson (JNJ)
  • JPMorgan Chase (JPM)
  • McDonald’s (MCD)
  • Merck (MRK)
  • Microsoft (MSFT)
  • Nike (NKE)
  • Pfizer (PFE)
  • Procter & Gamble (PG)
  • The Home Depot (HD)
  • Travelers (TRV)
  • UnitedHealth Group (UNH)
  • United Technologies (UTX)
  • Verizon (VZ)
  • Visa (V)
  • Walmart (WMT)
  • Walt Disney (DIS)

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.