SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Aftrede
Nuwe raad help staatspensioene bestuur

Nhlanhla Nene, minister van finansies, het ’n nuwe adviesraad aangestel vir die GPAA, die agentskap wat die betaling van pensioene namens die staat se pensioenfonds vir staatsamptenare administreer.

Nhlanhla Nene, minister van finansies.

Die nuwe aanstelling is vanaf 3 Julie van krag.

Die rol van die adviesraad is om die minister te adviseer oor die administrasie van pensioene, sowel as die prestasie, bestuur en bedrywighede van die GPAA.

Die raad sluit verskeie persone in met jare se ervaring in pensioenadministrasie, risikobestuur, finansiële bestuur, korporatiewe bestuur en arbeidsverhoudinge.

Die nuwe adviesraad, wat vir ’n termyn van twee jaar aangestel is, bestaan uit: Joe Lesejane, voorsitter; adv. Muvhango Lukhaimane; Maemili Ramataboe; Beerson Baboojee, verteenwoordiger van die nasionale tesourie; Tebogo Sibanyoni; en Krishen Sukdev, uitvoerende hoof van die GPAA.

Meer oor:  Nhlanha Nene  |  Staatspensioenfonds  |  Gepf  |  Pensioenfondse
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

  • INDEKS
  • GELDEENHEDE
  • KOMMODITEITE
Data word met 15 min. vertraag
  • Gold Mining 1143,64 (202)
  • Top 40 44843,58 (-134525)
  • All Share 51067,77 (-135575)
  • Resource 10 39182,27 (-76408)
  • Financial and Industrial 30 67037,29 (-230941)

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.