Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Beleggings
Kies ’n Aandeel: Het lesers in week 2 beter gevaar?

Week twee van Netwerk24 Sake se wedstryd om lesers ’n kans te gee om hul slag op die aandelebeurs te wys is verby.

Maar was Sake-lesers hul sout werd?

Die topaandeel, MTN, was vandeesweek die enigste onder die vyf aandele-opsies wat ’n opbrengs gelewer het. Dit was ook die aandeel waarvoor die meeste lesers (32%) gestem het – knap gedaan!

Met dié keuse het lesers dus in een week ’n fiktiewe opbrengs van R5 673,60 vir hulself verseker, teenoor die 11% of R5 750 wat lesers op Pepkor verloor het.

Die grafika hieronder verskaf ’n gedetailleerde ontleding van hoe jou fiktiewe R100 000-belegging in week twee van Kies ’n Aandeel gevaar het.

Speel weer Sondagaand saam en kyk of jy die nuus wat jy lees tot jou voordeel kan aanwend – al is dit net speel-speel.

kies n aandeel

Meer oor:  Mtn  |  Pepkor  |  Absa  |  Aspen Pharmacare  |  Harmony Gold  |  Aandele  |  Kies 'N Aandeel
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

  • INDEKS
  • GELDEENHEDE
  • KOMMODITEITE
Data word met 15 min. vertraag
  • Gold Mining 2417,42 (6258)
  • Top 40 48865,06 (-69430)
  • All Share 54876,82 (-74598)
  • Resource 10 43434,32 (-38670)
  • Financial and Industrial 30 73805,91 (-119542)

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.