Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Beleggings
Kies ’n Aandeel: Lesers brand dié week vas

Week vier van Netwerk24 Sake se Kies ’n Aandeel-speletjie om lesers kans te gee om hul slag met aandele te wys, is alweer verby. En dié week was lesers toe nie so gelukkig nie.

Kies ’n aandeel, kies 'n aandeel

Vandeesweek was daar slegs twee aandele wat ’n opbrengs gelewer het, maar die meerderheid lesers het vir die eerste keer in die Kies ’n Aandeel-spel die pot misgesit.

Die top-aandeel was Discovery, en slegs 23% van lesers het dié keer die spyker op die kop geslaan. In ’n week waarin dié wenner 2,19% gegroei het, was daar stywe kompetisie om ’n opbrengs te jaag.

Remgro, die top-keuse onder lesers dié week met 30% van die stemme, het maar derde op die ranglys van toppresteerders geval en 0,41% opbrengs opgelewer.

Die swakste aandeel van die week was Sibanye-Stillwater, wat 8,1% van sy waarde in slegs vyf dae verloor het. Lesers wat vir dié aandeel gestem het, en ’n hele 20% het, het R8 100 van hul fiktiewe R100 000 belegging verloor.

ongewildste aandeel wat lesers se stemme betref nie.

Die grafika hieronder gee ’n gedetailleerde ontleding van hoe jou fiktiewe R100 000-belegging in week vier van Kies ’n Aandeel gevaar het.

Speel weer Sondagaand saam en kyk of jy die nuus wat jy lees tot jou voordeel kan inspan – al is dit net speel-speel.

kies 'n aandeel
Meer oor:  Kies 'N Aandeel
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

  • INDEKS
  • GELDEENHEDE
  • KOMMODITEITE
Data word met 15 min. vertraag
  • Gold Mining 2417,42 (6258)
  • Top 40 48865,06 (-69430)
  • All Share 54876,82 (-74598)
  • Resource 10 43434,32 (-38670)
  • Financial and Industrial 30 73805,91 (-119542)

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.