Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Beleggings
Só vaar JSE in 2020

Die batebestuursfirma Cannon stel elke jaar ’n grafiek op om te wys hoe die JSE se indeks van alle aandele deur nuusgebeure beïnvloed is. Vanjaar het die indeks ’n enorme insinking in Maart beleef, maar toe stewig teruggebons. Die indeks self het met 3% gestyg. Die opbrengs, dividende ingesluit, beloop nou nagenoeg 4,35%.

k
Meer oor:  Rand  |  Markte  |  Indeks Van Alle Aandele  |  Jse  |  Beleggings  |  Aandele  |  Wisselkoers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.