Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Geldsake
Só het ons in Spaarmaand gespaar

In Julie het ons oor die loop van 20 dae elke dag 20 wenke oor ’n onderwerp gegee om jou te help spaar. Hier is ons beste wenk oor elke onderwerp. Onder is die artikels waaruit dit gelig is, wat nóg tientalle wenke, resepte en ander goeie raad oor elke onderwerp bevat. Lekker spaar!

Wenk: Klik op die pyltjie regs bo op die skyfie om die wenke oor jou volle skerm te sien, indien jy sukkel om dit te lees.

Jy kan ook na onder gaan en die hele skyfievertoning aaneen bekyk.

     

Klere: Lees hier hoe jy stylvol kan bly op ’n begroting en dalk selfs die nuwe mode van thrifting kan ontdek: Mooi op ’n begroting

    

   

   

    

    

   

   

  

   

    

   

   

   

  

   

  

     

Drank: Nee, ons moedig jou nie aan om jou sorge te begin verdrink nie! Ons wys jou wel hoe jy so nou en dan ’n drankie kan geniet terwyl jy steeds geld bespaar. Kry nog raad hier: Lig die glas... stadiger

  

     

Kinders: Leer jou kinders die waarde van geld deur nie alles vir hulle op ’n skinkbord te gee nie. Kry nog wyse wenke hier: Geldslim met kinders

  

Hieronder is al die skryfies in ’n ry.

Wenk: Klik op die pyltjie regs bo om die wenke oor jou volle skerm te sien, anders gaan jy sukkel om dit te lees.


Meer oor:  Spaarwenke  |  Spaar  |  Spaarmaand
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.