Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Geldsake
Inperk-kospryse ’n hewige debat
inperking

Die Suid-Afrikaanse verbruikersentiment teenoor kruidenierswinkels het die afgelope twee maande wipplank gery sedert die inperking in werking getree het.

Supermarkte het van middel Maart ’n ongekende toeloop van klante gesien vir hierdie tyd van die jaar toe Suid-Afrikaners begin het om artikels in grootmaat aan te koop uit vrees dat dit nie later beskikbaar sal wees nie.

Kruidenierswinkels was ook die onderwerp van vurige gesprekke op sosiale media. Deloitte Africa en BrandsEye het meer as ’n halfmiljoen inskrywings op sosiale media ontleed en hulle spesifiek toegespits op Checkers, Pick n Pay, Shoprite, Spar en Woolworths.

In die aanloop tot die inperking was verbruikers veral besorg oor die higiëne en veiligheid in supermarkte. Gedurende die inperking was klante meestal ingestel op oënskynlike prysstygings. Luidens die verslag was die beskikbaarheid van goedere nooit ’n aandrywer van negatiewe verbruikersentiment nie.

Meer oor:  Pick N Pay  |  Shoprite  |  Spar  |  Checkers  |  Supermarkte  |  Staat Van Inperking  |  Kospryse  |  Koronavirus
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.