Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Geldsake
PEILING: Gaan jy op Swart Vrydag winkel toe?
Gaan jy dié Swart Vrydag die winkels aandurf, te midde van die Covid-19-pandemie en die impak wat dit op jou huishouding se geldsake gehad het? Kies die antwoord wat die naaste is aan hoe jy voel.
Sal Suid-Afrikaners op Swart Vrydag sosiale distansiëring kan handhaaf of sal die stormloop na winskopies hulle van Covid-19 laat vergeet? Foto: Pixabay
Stem
Resultate
PEILING: Gaan jy op Swart Vrydag winkel toe?
  • 27%
    Nee, want ek is bang om Covid-19 op te doen
  • 36%
    Nee, want ek het nie geld vir inkopies nie
  • 19%
    Nee, maar ek gaan wel aanlyn koop
  • 2%
    Ja, want mens kan nie winskopies misloop nie
  • 1%
    Ja, want ek glo dis veilig genoeg
  • 5%
    Miskien - ek dink nog daaroor
  • 9%
    Miskien, maar ek gaan omdraai as dit te besig is
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

    Sakegesprek

    Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.