Hou jy webwerwe dop en lees jy advertensie-pamflette? Gee dan jou mening oor vanjaar se Swart Vrydag-aanbiedinge! Kies die antwoord waaroor jy die sterkste voel - al is daar dalk meer as een stelling waarmee jy saamstem.
Gister het ons Netwerk24 se lesers gevra of hulle op Swart Vrydag winkel toe gaan, en dit lyk asof die meeste eerder tuis wil bly - hetsy omdat hulle versigtig is weens Covid-19 of omdat hulle dit nie kan bekostig nie.

Só het Netwerk24 se lesers gister gestem in die peiling oor of hulle op Swart Vrydag winkel toe gaan. (Die peiling is steeds oop en resultate kan dalk effens verander.)