Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Geldsake
Sake se 5 gewildste berigte vir die week tot 7 Jul.

Wat het lesers op Netwerk24 Sake gelees in die eerste maand van Spaarmaand? Nie juis oor spaar nie, helaas!

  

Lees hieronder wat jy moet weet as jy nou jou huis in die mark sit of wil koop. Foto: iStock

1. Bank mag nie meer geld net tussen rekeninge oorplaas

Jou bank mag nie meer sonder jou toestemming geld uit jou bankrekening neem om jou skuld by dieselfde bank te vereffen nie. Maar voordat jy met jou bank baklei, gaan lees die kredietooreenkoms wat jy onderteken het toe jy jou kredietkaart, huisverband of persoonlike lening onderteken het!

LEES OOK: Reserwebank wil aandele in African Bank verkoop

  

2. Hierop wil Jan Taks vanjaar fokus

Mense wat eiendom verhuur en nie dié inkomste verklaar nie, moet ligloop vir Jan Taks. Maar dis nie ál waarop die Suid-Afrikaanse Inkomstediens vanjaar gaan toeslaan nie. Lees dié berig beslis as jy besig is om jou belastingopgawe in te vul!

LEES OOK: SAID vasbeslote om taks-teiken te haal

  

3. Gaan bly hiér vir ’n beter lewe, meer geld

As jy oorsee wil gaan werk om meer geld te verdien, is dit beste tyd om dit te doen voordat jy 35 jaar oud word. Jou beste bestemming vir die meeste geld? Switserland!

  

4. Woolworths weer gekap oor hy glo sokkies namaak

Woolies kan maar net nie uit die sop bly as dit kom by entrepreneurs en hul idees nie!

  

5. Moyo vs. Manuel: ‘Toe breek alle hel los’

Finansiële dienste klink dalk nie na ’n plofbare plek om te werk nie. Dink weer!

LEES OOK: Old Mutual bly by sy besluit oor Moyo

  

Nog gewilde berigte

  

6. Markus gaan eis van R858 m. wél bestry: Die nuutste in die Steinhoff-sage.

7. Naakte groente, enigiemand? PnP hoop so: Lesers het gehou van dié plan!

8. Vonke spat oor patent vir braai: Dié twee sakemanne gaan nooit om dieselfde vuur sit nie...

9. Wil jy huiskoop of verkoop? Só staan die mark nou: Hoe lank bly huise op die mark en met hoeveel sal jy jou prys moet verlaag?

10. ‘Pensioen tot 14% minder’ weens dié plan: Voorgeskrewe bates is iets waaroor jy bekommerd moet wees.

  

(Ongewilde) bonusberig!

  

 

Jy spaar te min. Word só ’n beter spaarder

Niemand is te oud vir ’n spaarvark nie. Foto: Pixabay

Meer oor:  5 Gewildste Berigte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

  • INDEKS
  • GELDEENHEDE
  • KOMMODITEITE
Data word met 15 min. vertraag
  • Gold Mining 2260,51 (7457)
  • Top 40 50341,63 (26385)
  • All Share 56406,88 (28305)
  • Resource 10 44220,72 (46209)
  • Financial and Industrial 30 76382,91 (30380)

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.