Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Geldsake
Sake se 5 gewildste berigte vir die week tot 22 Sep.

Kom beurtkrag nou of nié? Gaan regstellende aksie beëindig word of nie? Dis van die vrae wat Netwerk24 Sake besig gehou het die afgelope week.

  

Kotaro Matsushima van Japan in die openingswedstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi Vrydag. Japan het Rusland geklop. Foto: Getty Images

1. Só lyk miljoen rykste huishoudings in SA

32% van die miljoen rykste gesinne in die land het Afrikaans as huistaal. Klik op die skakel vir nog interessante feite oor welvaart in die land!

  

2. Net 10% van SA huishoudings sal rugby kan kyk

Nee, daar is ongelukkig geen gratis uitsendings van die Wêreldbeker-rugbytoernooi nie. Maar as jy nie DStv het nie, skakel in by Netwerk24 Sport se dekking!

LEES OOK: WB-rugby: Volg al die aksie hier

    

3. Olie-drama verydel hoop vir goedkoper brandstof

Verlede Saterdag se hommeltuig-aanval op Saoedi-Arabië krap oliepryse – en die vooruitsig vir die plaaslike petrolprys – erg om.

  

4. Eskom: ‘Ons beplan geen beurtkrag’

Die kragreus ontken die DA se bewering dat beurtkrag vir September en Oktober beplan word. Maar waarsku ook dat die kragnetwerk onder druk bly.

  

5. Discovery: Só styg premies in 2020

Premies van Discovery Health Medical Scheme styg met meer as dubbeld die inflasiekoers. Lees hul redes hierbo.

  

Nog gewilde berigte

   

6. As jy vleis wil eet, moet dit nie skaap wees nie: Lief vir ’n tjoppie? Dink weer!

7. 5G is hier, maar net in dié stede: Vinnig, vinniger, vinnigste internet nóg!

8. Peter Moyo-sage: 1ste direkteur bedank by Old Mutual: Die drama hou net aan uitkring.

9. MRK-verslag oor regstel-aksie ‘net ’n aanbeveling’: Skok-getuienis in Solidariteit se stryd teen regstellende aksie in sy huidige vorm.

10. Reserwebank ‘mors kans vir beter sakevertroue’: Reaksie nadat die rentekoers onveranderd gelaat is.

Veeproduksie dra by tot kweekhuisgasvrystelling.
Meer oor:  5 Gewildste Berigte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

  • INDEKS
  • GELDEENHEDE
  • KOMMODITEITE
Data word met 15 min. vertraag
  • Gold Mining 2417,42 (6258)
  • Top 40 48865,06 (-69430)
  • All Share 54876,82 (-74598)
  • Resource 10 43434,32 (-38670)
  • Financial and Industrial 30 73805,91 (-119542)

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.