Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Geldsake
Sake se 5 gewildste berigte vir die week tot 20 Okt.

Dit was ’n week van: “Aggenee, nie weer nie!” Beurtkrag is weer hier en Woolies is weer in die moeilikheid. Dit was onder die gewilde berigte op Netwerk24 Sake die afgelope week.

   
Woolies sê drasak met die kleure van die ou Suid-Afrikaanse vlag, wat hy van sy rakke verwyder het. Foto: Reddit

1. Dís die redes waarom beurtkrag terug is

Die land se matrieks is reg aan die begin van hul eindeksamen in donker gehul.

LEES OOK: Nie eens Eskom weet wat gebeur het

   

2. Hier kom bloedbad van afleggings

Dié berig het ’n hele herrie tot gevolg gehad oor of die vierde nywerheidsrevolusie tot werkverliese gaan lei.

LEES OOK:

    

3. Woolies onttrek sak wat lyk soos ou SA vlag

’n Drasak met strepe op wat in Australië vervaardig is, het die winkelgroep in die moeilikheid.

  

4. Checkers stel 1ste kaart bekend vir lojale klante

Verbruikers wat al agt jaar wag vir ’n soortgelyke kaart as die Smart Shopper-kaart van Pick n Pay se groot

mededinger Checkers, hoef nie meer te wag nie. Checkers het nou sy eie lojaliteitskaart bekend gestel wat Xtra Savings genoem word.

  

5. Is roofkyk tegnies wettig in SA?

Is dit werklik teen die wet om die Downton Abbey-fliek te roofkyk? En as dit is, kan ek betrap word?

  

Nog gewilde berigte

   

6. Tonne dagga gou buite Stellenbosch gekweek: ’n Maatskappy wat medisinale dagga kweek, het die eerste lisensie hiervoor in die Wes-Kaap gekry.

7. Regstelaksie: Staat haal lat uit: Nuwe bestraffende maatreël word beoog teen firmas wat nie transformeer nie.

8. Ondersoeke na probleme by Discovery, Gems klaar: Dit gaan oor die betaling van voorgeskrewe minimum voordele.

9. Gautrein: Tik en betaal is hier, maar pasop...: Dis goeie nuus vir almal wat nie ’n Gautrein-kaart wil koop nie.

10. Dié 5 foute kos EOH R3,7 mjd.: Die IT-maatskappy se probleme is enorm.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.