Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Geldsake
Sake se 5 gewildste berigte vir die week tot 3 November

Tito Mboweni, minister van finansies, het sy oomblik in die kollig gehad, maar watter ander nuus het lesers by Netwerk24 Sake gehou?

  

1. Discovery sê koebaai vir Vitality Rewards-punte

Maar voordag jy paniekerig raak, punte word net myle. Daar is ook goeie nuus vir mense met aktiewe kinders.

2. Jou ou iPhone gaan die naweek ophou werk, tensy...

Apple het ’n dringende waarskuwing uitgereik aan eienaars van iPhone 5 om die foon se bedryfstelsel voor Sondag 3 November by te werk, anders gaan die foon verskeie dienste verloor.

Jy moet jou iPhone 5 se sagteware teen Sondag opgradeer. Foto: Bloomberg

3. Simonsvlei in sakeredding geplaas

Die wynmaatskappy naby die Paarl soek beleggers.

4. Verloor jy kykNET? Hier’s jou opsies

Pakkette wat jy kan oorweeg as jy nie meer kykNET op jou huidige pakket kry nie.

LEES OOK: DStv het goeie nuus oor gewilde kanale

  

5. 10 dinge uit die MTBR wat jy moet weet

Wat is belangrik uit Tito Mboweni, minster van finansies, se mediumtermynbegrotingsraamwerk? Lekker opgesom vir jou.

LEES OOK: Enorme salarisrekening ‘Muthambi se skuld’

  

Nog gewilde berigte

  

6. Nando’s in sop oor ‘rassistiese’ kunswerk: Baie mense het nie gelag nie.

7. Albei base van Sasol bedank: Groot veranderinge by die petrochemiese reus.

8. Shoprite: Beleggers wil Wiese ‘se mag breek’: ’n Soektog is begin na direkteure wat nie onder Christo Wiese se mag is nie.

9. Samsung bevestig fout met jongste spogfone: Vingerafdruk-tegnologie gee probleme.

10. Trump wil SA se voorkeur met handel hersien: Die belastingvrye invoer van sekere Suid-Afrikaanse produkte na Amerika gaan hersien word.

Meer oor:  5 Gewildste Berigte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

  • INDEKS
  • GELDEENHEDE
  • KOMMODITEITE
Data word met 15 min. vertraag
  • Gold Mining 2417,42 (6258)
  • Top 40 48865,06 (-69430)
  • All Share 54876,82 (-74598)
  • Resource 10 43434,32 (-38670)
  • Financial and Industrial 30 73805,91 (-119542)

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.