Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Geldsake
Skoolklere: Dís wat jy vanjaar moet opdok
Goeie nuus is dat baie skoolklere vir meisies goedkoper is as ’n jaar gelede! Foto: Pixabay

Skoolklere is ná skoolfonds die duurste uitgawe wat ouers jaarliks moet aangaan aan die begin van die nuwe skooljaar.

Vanjaar is daar hier en daar goeie nuus: Sommige skoolklere se pryse het by sommige winkels gedaal.

Kleurbaadjies is duurder, maar dit lyk asof skoolspesifieke sportdrag goedkoper geword het.

Netwerk24 het drie skoolklereverskaffers, School & Leisure, Pep Stores en Woolworths, vergelyk met laasjaar se pryse.

Die pryse word weergegee wat dié week op webwerwe geadverteer is en sluit nie spesiale aanbiedings in oor die volgende weke nie. Hou ook in gedagte dat pryse daal of styg na gelang van groottes.

Meer oor:  Ouers En Geld  |  Skoolgeld  |  Skooluniforms  |  Skoolklere  |  Skool
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

  • INDEKS
  • GELDEENHEDE
  • KOMMODITEITE
Data word met 15 min. vertraag
  • Gold Mining 1316,71 (-5124)
  • Top 40 53777,67 (34615)
  • All Share 60649,59 (40863)
  • Resource 10 38931,15 (-91842)
  • Financial and Industrial 30 84809,48 (126554)

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.