Die finale verslag oor die markondersoek na mediese koste in private gesondheidsorg het tot ’n paar verdoemende bevindinge oor hospitale gekom.
Een van die aanbevelings is dat die bedryf gereguleer moet word deur ’n nuwe waghond wat onder meer gaan bepaal waar en wanneer lisensies vir hospitale toegestaan gaan word.
Lees hieronder die opsomming van die finale verslag se bevindinge en aanbevelinge.
LEES OOK: ‘Breek Netcare, Mediclinic se mag,’ vra ondersoek