Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Mediese Fondse
Só styg Momentum Health se premies in 2020

Die mediese fonds Momentum Health se premies verhoog volgende jaar met ’n gemiddelde 8,2%.

Momentum Health se premiestygings is laer as dié van Discovery en Bonitas. Foto: iStock

Dit is tot dusver van die laer premieverhogings wat aangekondig is. Discovery Health Medical Scheme se premies styg gemiddeld met 9,5% en Bonitas s’n met 9,9%.

Momentum Health het Vrydag gesê die groei wat hy ervaar het en sy gunstige ouderdomsprofiel verseker dat die verhoging van die laagste in die bedryf kan wees.

Volgens die mediese fonds het hy geen voordele verminder nie en in die “meeste gevalle voordeelperke verhoog”.

‘n Nuwe opsie is bekend gestel wat beskryf word as een wat aan die behoeftes van Millenniërs voldoen.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

  • INDEKS
  • GELDEENHEDE
  • KOMMODITEITE
Data word met 15 min. vertraag
  • Gold Mining 2417,42 (6258)
  • Top 40 48865,06 (-69430)
  • All Share 54876,82 (-74598)
  • Resource 10 43434,32 (-38670)
  • Financial and Industrial 30 73805,91 (-119542)

Sakegesprek

Jy moet ‘n intekenaar wees om ons weeklikse Sakegesprek-nuusbrief met Theo Vorster te ontvang.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.