Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Mynbou
Amcu mag staking nié uitbrei
Sibanye-Stillwater se Cooke-goudmyn.Foto: Verskaf

Die mynwerkersvakbond Amcu se lede mag nie by alle myne in Suid-Afrika staak nie.

Die arbeidshof het die vakbond se aansoek om ’n staking in die hele mynboubedryf van stapel te stuur, pas van die hand gewys.

Amcu-lede staak sedert middel November by Sibanye-Stillwater se myne oor loonverhogingns.

’n Woordvoerder van AngloGold Ashanti het dié verwikkeling Vrydagoggend bevestig.

Amcu wou sy staking uitbrei na die myne van ten minste 15 ander mynmaatskappye, insluitend AngloGold, Harmony Gold en Lonmin. – Reuters

Meer oor:  Amcu  |  Anglogold Ashanti  |  Staking  |  Mynboubedryf  |  Mynbou
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.