Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Mynbou
AngloGold Ashanti se grootbaas bedank
Kelvin Dushnisky Foto: Bloomberg

Kelvin Dushnisky, uitvoerende hoof van AngloGold Ashanti, het bedank.

Dushnisky verlaat die maatskappy op 30 Augustus.

Die maatskappy het Donderdagmiddag dié aankondiging op die JSE se nuusdiens Sens gemaak.

Die maatskappy sê hy het vir Christine Ramon, sy finansiële hoof, as waarnemende uitvoerende hoof aangestel.

Die maatskappy sê hy sal nou ’n proses van stapel stuur om ’n nuwe uitvoerende hoof te soek.

Die maatskappy gee geen rede hoekom Dushnisky besluit het om te bedank nie.

AngloGold het Donderdag bykans onveranderd teen R600,86 op die JSE verhandel.

Meer oor:  Anglogold Ashanti  |  Kelvin Dushnisky  |  Goud
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.