Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Mynbou
KYK: Knewel van ’n diamant in Lesotho gevind
Die knewel van 70 karaat wat in die Liqhobong-myn in Lesotho gevind is.

’n Knewel van ’n diamant van 70 karaat is in die Liqhobong-diamantmyn in Lesotho gevind.

Firestone Diamonds, wat die myn besit, sê die steen is ongeskonde en sal in Maart te koop aangebied word.

Wat die vonds uniek maak, is dat dit in ’n deel van die myn gevind is waar diamante van ’n laer kwaliteit uitgehaal word.

’n Ander diamant van 46 karaat, wat ook onlangs in die myn gevind is, is vir $1 miljoen verkoop.

Meer oor:  Lesotho
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.