Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Mynbou
NUM-lede keer terug na Zondereinde-myn
Die skag van 'n platinummyn in Noordwes. Foto: LuckyNxumalo, City Press

Lede van die grootste vakbond by Northam Platinum se Zondereinde-myn sal Dinsdagaand terugkeer werk toe.

Dit beëindig die week lange sluiting van die myn in Limpopo nadat twee werkers in vermoedelik vakbondverwante geweld dood is.

“Honderde NUM-lede het ooreengekom dat hulle sal terugkeer werk toe,” het die National Union of Mineworkers (NUM), wat sowat 80% van die 7 000 werknemers van dié myn verteenwoordig, gesê.

Die Zondereinde-myn is die diepste platinummyn ter wêreld en produseer gewoonlik sowat 1 000 fynons platinum per dag.

NUM was tot 2012 die grootste mynwerkersvakbond in die land. Amcu het ná die Marikana-onmin, wat in Augustus 2012 tot die dood van minstens 44 mense gelei het, die grootste vakbond in die platinumsektor geword, maar steeds die grootste vakbond by Zondereinde gebly.

– Bloomberg

Meer oor:  Northam Platinum  |  Northam  |  Num  |  Vakbond  |  Marikana  |  Platinum  |  Stakings  |  National Union Of Mineworkers  |  Amcu
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.