ALTYD KLASSIEK (foto bo)

Vir 'n stylvolle voorkoms, dra 'n snyersbaadjie saam met jou kamisool.

Roomkleurige kamisool van sy (R349), Forever New. Wit baadjie van linne (R899), Sirocco. Regaf jeans (R1 200), Marion and Lindie. Beige ooptoonhakskoene van leer (R699), Luella. Handsak van linne en kunsleer (R280), Foschini.

Groottes:
Kamisool: 6 - 16
Baadjie: 8 - 16
Jeans: 32 - 42

Blinker-baadjie (R975), Repertoire.

ALTYD 30

Sprankel in die aand met jou kamisool en 'n blinker-baadjie.

Roomkleurige kamisool van sy (R349), Forever New. Sjampanjekleurige blinker-baadjie (R975), Repertoire @ Stuttafords. Grys tregterbroek van katoen (R450), Nicci Boutique. Goue hakskoene van kunsleer met uitsnywerk (R890), Errol Arendz.

Groottes:
Kamisool: 6 - 16
Baadjie: 8 - 18
Broek: S - XL

ALTYD HIP

Speels oor die naweek saam met 'n fyn blompatroon-romp en denim-baadjie.

Roomkleurige kamisool van sy (R349), Forever New. Blommetjies romp van katoen (R599), Nicci Boutique. Denim-baadjie (R380), TRUWORTHS. Roomkleurige belt van kunsleer (R198), Tallulah's.

Groottes:
Kamisool: 6 - 16
Romp: S - M
Baadjie: 32 - 40


Denim-baadjie (R380), TRUWORTHS.