Sedert die parfuum se bekendstelling in 1989 is Red Door 'n parfuumlegende vir dié skoonheidshuis. Dis 'n simbool van glans en weelde en is geïnspireerd deur die wêreldbekende Red Door Salon. En vir 20 jaar lank behou hierdie klassieke geur die 'titel' as Elizabeth Arden se topverkoper!