"Dis ons werk om van hierdie land 'n sukses te maak. Meld misdaad aan, tel rommel op, gee vir die behoeftiges, skep werk, kyk na die kinders, beoefen veilige seks, drink filterkoffie. Ons het almal 'n verantwoordelikheid om die magic te laat gebeur, anders sal jy oor 50 jaar net in jou bed lê, terugdink en sê: 'Wat as?'" - Allan Knott-Craig, besturende direkteur van die internet-onderneming iBurst