ALLEENLOPERS. GESKEIDES, WEDUWEES & WEWENAARS van Goeie Lewenstandaard en Morele Waardes ontmoet mekaar persoonlik. Kuier gesellig saam met nuwe vriende en vriendinne van oral. Middag Ete ingesluit . Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom