KIESKEURIGE ALLEENLOPERS van goeie lewenstandaard en morele waardes, kuier saam. Ontmoet nuwe vriende en vriendinne met dieselfde belangstellings. MIDDAG ETE Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Hierdie samekomste vind plaas sederd 1999 op spesiale versoek!