SAMEKOMS vir Alleenlopers. Geskeides, Weduwees en Wewenaars van Goeie Lewenstandaard en Morele Waardes ontmoet mekaar. Kuier gesellig saam met nuwe vriende en vriendinne van oral.