"Moederskap het my geleer dat kinders jou altyd buite jou grense sal druk. En dít is wat 'n mens so lief maak vir hulle." – Amy Kleinhans-Curd, voormalige Mej. SA, ma, sakevrou en motiveringspeker.

**In die Julie-uitgawe van SARIE, nóú te koop:
Amy praat oor haar vrese, drome en hoop.