"Haar kaal voete was klein en smal en pragtig. Ek sou daarna nooit weer ’n vrou ontmoet sonder om na haar voete te kyk nie." - skrywer André P. Brink oor Ingrid Jonker in sy boek 'n Vurk in die pad - 'n Memoir.

*Klik hieronder vir 'n uittreksel uit dié boek oor hul stormagtige verhouding.
**Koop André P. Brink se nuwe boek hier